Psalms 40:2-3

Psalms 40:2-3 CAB23

Hy het my ook uit 'n afgryslike kuil, uit die modderige klei laat optrek en my voete op 'n rots gestel en my weë bevestig. En Hy het 'n nuwe lied in my mond gelê, lof tot eer van onse God; baie sal dit sien en vrees en op die HERE vertrou.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 40:2-3