Psalms 119:1-2

Psalms 119:1-2 CAB23

ALEPH. Geseënd is die onbesmette op die weg, wat in die wet van die HERE wandel. Geseënd is die wat sy getuienisse bewaar en Hom met die hele hart soek.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 119:1-2