Psalms 116:8-9

Psalms 116:8-9 CAB23

Want U het my siel gered van die dood, my oë van trane en my voete van val. Ek sal voor die aangesig van die HERE wandel in die land van die lewendes.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 116:8-9

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid