PSALMS 116:8-9

PSALMS 116:8-9 NLV

U het my van die dood gered, my oë van trane bevry, my voete van struikeling weerhou. Daarom wandel ek voor die HERE in die land van die lewendes.