Psalms 116:8-9

Psalms 116:8-9 AFR20

Ja, U het my lewe van die dood gered, my oë van trane, my voete van struikeling. Ek mag leef in die teenwoordigheid van die HERE, in die land van die lewendes.