Spreuke 5:7-8

Spreuke 5:7-8 CAB23

Luister dan nou na my, o kinders, en wyk nie af van die woorde van my mond nie. Bring jou weg ver van haar af en kom nie naby die deur van haar huis nie.