Spreuke 5:7-8

Spreuke 5:7-8 AFR20

Daarom, seuns, luister na my, en moenie afwyk van die woorde uit my mond nie. Hou jou pad ver van haar af! Moenie eers naby haar huis se deur kom nie