SPREUKE 5:7-8
SPREUKE 5:7-8 Bybel vir almal (ABA)
Kinders, daarom moet julle luister na my, julle moenie ongehoorsaam wees nie. Jy moet wegbly van die slegte vrou, jy moenie naby haar huis se deur kom nie.
Deel
Lees SPREUKE 5SPREUKE 5:7-8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Luister dan nou na my, julle seuns, en wyk nie af van die woorde van my mond nie. Hou jou weg ver van haar af, en kom nie naby die deur van haar huis nie
Deel
Lees SPREUKE 5SPREUKE 5:7-8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Luister na my, my seun, bly by wat ek jou sê: Bly weg van haar af, moenie naby haar huis se deur kom nie
Deel
Lees SPREUKE 5SPREUKE 5:7-8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom, seuns, luister na my, en moenie afwyk van die woorde uit my mond nie. Hou jou pad ver van haar af! Moenie eers naby haar huis se deur kom nie
Deel
Lees SPREUKE 5SPREUKE 5:7-8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Luister dan nou na my, o kinders, en wyk nie af van die woorde van my mond nie. Bring jou weg ver van haar af en kom nie naby die deur van haar huis nie.
Deel
Lees SPREUKE 5