Spreuke 2:6-7

Spreuke 2:6-7 CAB23

Want die HERE gee wysheid; uit sy mond kom kennis en insig. Hy bêre gesonde wysheid vir die regverdiges; Hy is 'n skild vir die wat opreg wandel.