Matteus 15:7-9

Matteus 15:7-9 CAB23

Geveinsdes, goed het Jesaja van julle geprofeteer deur te sê: Hierdie volk nader My met hulle mond en eer My met hulle lippe; maar hulle hart is ver van my af. Maar tevergeefs aanbid hulle My deur leringe te leer wat gebooie van mense is.