MATTEUS 15:7-9
MATTEUS 15:7-9 NLV
Julle skynheiliges! Die profeet Jesaja het julle raak beskryf: ‘Hierdie volk eer My met hulle mond, maar hulle hart is ver van My af. Hulle godsdiens is blote skyn, want hulle hou menslike voorskrifte voor as wette van God.’”




