Matteus 12:42

Matteus 12:42 CAB23

Die koningin van die Suide sal saam met hierdie geslag in die oordeel opstaan en dit veroordeel; want sy het van die eindes van die aarde af gekom om die wysheid van Salomo te hoor; en kyk, hier is 'n groter as Salomo.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 12:42

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid