Matteus 10:34-35

Matteus 10:34-35 CAB23

Moenie dink dat Ek gekom het om vrede op aarde te stuur nie; Ek het nie gekom om vrede te stuur nie, maar 'n swaard. Want Ek het gekom om 'n man teen sy vader te twis, en die dogter teen haar moeder en die skoondogter teen haar skoonmoeder.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid