Lukas 22:41-42

Lukas 22:41-42 CAB23

En hy is van hulle teruggetrek omtrent 'n klipgooi, en het neergekniel en gebid: en gesê: Vader, as U wil, neem hierdie beker van My weg; laat nogtans nie my wil nie, maar u wil geskied.

Versbeeld vir Lukas 22:41-42

Lukas Lukas 22:41-42 - En hy is van hulle teruggetrek omtrent 'n klipgooi, en het neergekniel en gebid:
en gesê: Vader, as U wil, neem hierdie beker van My weg; laat nogtans nie my wil nie, maar u wil geskied.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 22:41-42