Ek is die wingerdstok, julle is die lote; wie in My bly en Ek in hom, hy dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie. As iemand in My nie bly nie, word hy uitgewerp soos 'n loot en verdroog; en mense maak dit bymekaar en gooi dit in die vuur, en hulle word verbrand. As julle in My bly en my woorde in julle, sal julle vra wat julle wil, en julle sal dit kry. Hierin word my Vader verheerlik, dat julle baie vrug dra; so sal julle my dissipels wees. Soos die Vader My liefgehad het, het Ek julle ook liefgehad: bly in my liefde. As julle my gebooie bewaar, sal julle in my liefde bly; net soos Ek die gebooie van my Vader bewaar het en in sy liefde bly. Hierdie dinge het Ek vir julle gesê, sodat my blydskap in julle kan bly en julle blydskap volkome kan wees. Dit is my gebod, dat julle mekaar moet liefhê soos Ek julle liefgehad het. Niemand het groter liefde as dit nie, dat iemand sy lewe vir sy vriende aflê.
Lees Johannes 15
Deel
Vergelyk alle weergawes: Johannes 15:5-13
3 Dae
Jesus dui in Johannes se evangelie drie noodsaaklike kenmerke van sy dissipels aan. Dit is om in vryheid deur die Woord van God te groei, om ander lief te hê soos Hy ons liefhet, en om ’n vrugbare lewe te leef wat aan God verbind is. Ons gaan hierdie kenmerke van ’n dissipel van Jesus oor die loop van drie dae ondersoek.
4 Days
The Bible commands us to work hard, but it also tells us that it is God—not us—who produces results through our work. As this four day plan will show, the Christian professional must embrace the tension between “trusting” and “hustling” in order to find true Sabbath rest.
God loves you. Whoever you are, wherever you are in your life, God loves you! In this month, when we celebrate love, don't forget that God's love for you is greater than every other love. In this four day series, immerse yourself in God's love.
5 Days
Encouragement from a mom who launched her 7 children and lived to tell about it. Robin Meadows is an author and relationship coach. This plan is part one of twelve in this series.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's