Johannes 1:1-3

Johannes 1:1-3 CAB23

In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. Dieselfde was in die begin by God. Alle dinge is deur Hom gemaak; en sonder Hom is niks gemaak wat gemaak is nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid