Jesaja 62:8

Jesaja 62:8 CAB23

Die HERE het gesweer by sy regterhand en by die arm van sy sterkte: Waarlik, Ek sal jou koring nie meer as spys vir jou vyande gee nie; en die seuns van die vreemdeling mag nie jou wyn drink waarvoor jy gearbei het nie.