JESAJA 62:8

JESAJA 62:8 NLV

Die HERE het vir Jerusalem gesweer by sy eie mag: “Ek sal nooit weer jou koring as kos vir jou vyande gee nie. Nooit weer sal vreemde soldate die wyn drink waarvoor jy hard gewerk het nie.