Jesaja 55:10

Jesaja 55:10 CAB23

Want soos die reën en die sneeu uit die hemel neerdaal en nie daarheen terugkeer nie, maar die aarde natmaak en dit laat uitspruit en uitbot, sodat dit saad kan gee aan die saaier en brood aan die eter.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 55:10