Genesis 3:6

Genesis 3:6 CAB23

En toe die vrou sien dat die boom goed was om van te eet, en dat dit aangenaam was vir die oë, en 'n boom om te begeer om wys te maak, neem sy van die vrugte daarvan en eet en gee ook aan haar man daarvan; en hy het geëet.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid