Efesiërs 6:1-5
Efesiërs 6:1-5 CAB23
Kinders, gehoorsaam julle ouers in die Here, want dit is reg. Eer jou vader en jou moeder; (wat die eerste gebod met belofte is;) Dat dit met jou goed mag gaan en jy lank mag lewe op die aarde. En, vaders, moenie julle kinders tot toorn verwek nie, maar voed hulle op in die tug en vermaning van die Here. Diensknegte, wees gehoorsaam aan die wat julle here na die vlees is, met vrees en bewing, in opregtheid van julle hart, soos aan Christus








