Effesiërs 5:16-20

Effesiërs 5:16-20 CAB23

Verlos die tyd, want die dae is boos. Daarom moet julle nie onverstandig wees nie, maar verstaan wat die wil van die Here is. En moenie dronk word van wyn nie; maar word met die Gees vervul; Praat met julleself in psalms en lofsange en geestelike liedere, sing en psalmsing in julle hart tot eer van die Here; Dank God en die Vader altyd oor alles in die Naam van onse Here Jesus Christus

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid