Deuteronomium 30:19-20

Deuteronomium 30:19-20 CAB23

Ek roep die hemel en die aarde op om vandag teen jou te getuig dat Ek jou lewe en dood, seën en vervloeking voorgehou het; kies dan die lewe, dat jy sowel as jou nageslag kan lewe. Sodat jy die HERE jou God kan liefhê en na sy stem kan luister en Hom kan aankleef, want Hy is jou lewe en die lengte van jou dae, sodat jy kan woon in die land waaraan die HERE met 'n eed gesweer het en jou vaders, aan Abraham, aan Isak en aan Jakob, om aan hulle te gee.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid