Kolossense 1:9-10

Kolossense 1:9-10 CAB23

Daarom hou ons ook nie op van die dag af dat ons dit gehoor het nie, om vir julle te bid en te begeer dat julle vervul mag word met die kennis van sy wil in alle wysheid en geestelike insig; Sodat julle waardig die Here kan wandel tot alles wat welgevallig is, vrugbaar wees in elke goeie werk en toeneem in die kennis van God

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid