Handelinge 3:22-24
Handelinge 3:22-24 CAB23
Want Moses het waarlik aan die vaders gesê: 'n Profeet sal die Here julle God vir julle verwek uit julle broers soos ek; Hom moet julle hoor in alles wat Hy vir julle sê. En dit sal gebeur dat elke siel wat nie na daardie profeet luister nie, onder die volk verdelg sal word. Ja, en al die profete van Samuel af en dié wat daarna volg, almal wat gespreek het, het eweneens van hierdie dae voorspel.


