HANDELINGE 3:22-24
HANDELINGE 3:22-24 NLV
“Moses het gesê: ‘Die Here julle God sal ’n Profeet soos ek uit julle volk vir julle laat voortkom. Luister mooi na alles wat Hy vir julle sê.’ Moses het ook nog verder gesê: ‘Elkeen wat nie na daardie Profeet luister nie, sal van die volk van God afgesny en vernietig word.’ “Van Samuel af het elke profeet gepraat oor wat vandag gebeur.


