Handelinge 15:7
Handelinge 15:7 CAB23
En toe daar baie twis was, het Petrus opgestaan en vir hulle gesê: Manne en broeders, julle weet dat God lank gelede onder ons gekies het dat die heidene deur my mond die woord van die evangelie sou hoor, en glo.




