Handelinge 13:5

Handelinge 13:5 CAB23

En toe hulle in Salamis was, het hulle die woord van God in die sinagoges van die Jode verkondig; en hulle het ook Johannes as hul bedienaar gehad.