1 Samuel 15:9

1 Samuel 15:9 CAB23

Maar Saul en die manskappe het Agag gespaar en die beste van die skape en van die beeste en van die vetgemaakte diere en die lammers en alles wat goed was, en hulle wou hulle nie met die banvloek tref nie, maar alles wat gemeen en gemors was, wat hulle heeltemal vernietig het.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid