1 Samuel 15:9

1 Samuel 15:9 AFR20

Saul en die manskappe het Agag gespaar, asook die beste kleinvee en beeste, al die naasbestes, ook die ramme en alles wat goed was. Hulle wou dit nie met die banvloek tref nie; maar alles wat verwerplik en swak was, dié het hulle met die banvloek getref.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid