1 Konings 16:18

1 Konings 16:18 CAB23

En toe Simri sien dat die stad ingeneem is, het hy in die paleis van die koning se huis ingegaan en die koning se huis oor hom met vuur verbrand en gesterf.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid