1 KONINGS 16:18
1 KONINGS 16:18 AFR83
Toe Simri bemerk dat die stad ingeneem word, het hy na die verskanste deel van die paleis toe gevlug en die paleis op hom afgebrand. So is hy dood.