Sefanja 1:14

Sefanja 1:14 AFR20

“ Naby is die groot dag van die HERE, naby en baie vinnig aan die kom. Luister! Die dag van die HERE! Dan skreeu die held bitterlik!