Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Sefanja

9 Dae
Sefanja waarsku Israel dat God hulle gaan oordeel, maar sê ook vir hulle hoe lief Hy hulle het en hoe Hy eendag met sang oor hulle sal jubel. Reis daagliks deur Sefanja terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Ons wil graag Thru the Bible bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.ttb.org




