Sagaria 13:1

Sagaria 13:1 AFR20

“ Op daardie dag sal 'n fontein oopgemaak word waar die huis van Dawid en die inwoners van Jerusalem hulle sondes en •onreinheid kan afwas.