Titus 2:6-7
Titus 2:6-7 AFR20
Vermaan ook so die jonger mans om in alle opsigte verstandig op te tree. Stel jy self in alles 'n voorbeeld deur goeie dade, onvervalste leer en waardigheid