Romeine 13:2-3

Romeine 13:2-3 AFR20

Wie die gesag teenstaan, verset hulle dus teen die instelling van God, en diegene wat hulle verset, sal 'n oordeel oor hulleself bring. Die owerhede boesem immers nie vrees in as dit kom by goeie optrede nie, maar wel by slegte optrede. Wil jy sonder vrees vir die owerheid leef? Doen dan die goeie, en jy sal lof van die owerheid ontvang.

Video vir Romeine 13:2-3

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 13:2-3