Romeine 10:8-9

Romeine 10:8-9 AFR20

Nee, wat sê dit? “Hier by jou is die woord, in jou mond en in jou hart” – dit is die woord van geloof wat ons verkondig. Want as jy met jou mond bely dat Jesus die Here is, en jy glo met jou hart dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy verlos word.

Video vir Romeine 10:8-9

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 10:8-9