Romeine 1:29

Romeine 1:29 AFR20

Hulle is vol van elke vorm van onreg, boosheid, hebsug en kwaad: vol afguns, moorddadigheid, twisgierigheid, geslepenheid en kwaadwilligheid; hulle is skindertonge

Video vir Romeine 1:29

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 1:29