Openbaring 13:3
Openbaring 13:3 AFR20
Dit het gelyk of een van die dier se koppe tot die dood toe verwond was, maar sy dodelike wond het genees. Die hele wêreld was verwonderd oor die dier, en het agter hom aangeloop.