Vir die •musiekleier. 'n Psalm. Van Dawid. Die hemelruim verkondig die eer van God en die hemelkoepel maak die werk van sy hande bekend. Dag ná dag bring dit 'n boodskap voort en nag ná nag deel dit kennis mee. Alhoewel daar geen spraak en geen woorde is nie en hulle stem nie hoorbaar is nie, gaan hulle boodskap uit oor die hele aarde en hulle woorde tot aan die einde van die wêreld. Vir die son het Hy 'n tent opgeslaan in die hemel.
Lees Psalms 19
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 19:1-5
4 dae
Stemme is oral om ons, en elkeen soek ons aandag. Daagliks word ons gekonfronteer met baie verskillende stemme, asook die keuse, na wat se stem luister ek vandag? In hierdie tyd van toewyding gaan ons kyk hoe om die stem van God beter te hoor!
5 Days
Every relationship begins with the pursuit–a beautiful dance of knowing and being known. A relationship with God is no different. In this five-day Bible plan based on Amy Groeschel’s newest four-week Bible study, The Pursuit, you'll discover not only how to wholly pursue God, but you’ll also realize God’s great pursuit of you!
Embrace Your Creative Side & Use it for God’s Glory. How are you using your creativity? Whether it’s displayed in painting, designing, building, or even mathematics, we have all been given the gift of creativity by God. Are you pursuing the praise of men or materialism? Or are you using your creativity to glorify God?
7 dae
Depressie raak wêreldwyd ’n geskatte 300 miljoen mense. As jy een van hulle is, is daar heelwat wat jy kan doen om ’n verskil in jou gemoed te maak. En die heel belangrikste is om jou gevoelens voor God te gaan neerlê. Hierdie 7 oordenkings, saamgestel uit SOOS APPELS VAN GOUD deur Dr. Michael Mol en Dalene Reyburn, bied daaglikse pitkos en praktiese riglyne.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's