Psalms 141:5

Psalms 141:5 AFR20

'n Regverdige kan my maar slaan – dit is uit troue liefde; hy kan my maar teregwys – dit is olie vir die kop. My kop sal dit nie weier nie. Maar my gebed sal steeds gerig wees teen daardie mense se bose dade.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid