Psalms 130:6-7
Psalms 130:6-7 AFR20
My hele wese wag op my Heer, meer as wagte op die môre, ja, wagte op die môre. Israel, vestig jou hoop op die HERE; want by die HERE is troue liefde, by Hom is volkome bevryding.