Psalms 106:47
Psalms 106:47 AFR20
Verlos ons, HERE ons God! Bring ons uit die nasies bymekaar sodat ons u •heilige Naam kan prys, sodat ons kan roem op die lof wat U toekom.