Psalms 104:6-9

Psalms 104:6-9 AFR20

Met •oerwater het U dit soos met 'n bokleed bedek; tot bo-oor die berge het die waters gestaan. Weens u dreiging het die waters gevlug, weens die geluid van u donder op die vlug geslaan. Dit het oor berge gespoel, in valleie afgevloei na die plek wat U daarvoor bestem het. 'n Grens het U gestel waaroor dit nie mag gaan nie; dit mag nie terugkeer om die aarde te bedek nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 104:6-9

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid