Spreuke 8:13

Spreuke 8:13 AFR20

Ontsag vir die HERE is om die kwaad te haat; verwaandheid, hoogmoed, 'n verkeerde pad en 'n verdorwe mond haat ek.