Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Spreuke 2:2-6

Spreuke 2:2-6 AFR20

deur aandagtig te luister na wysheid, jou hart te rig op verstandigheid, ja, as jy om insig roep, hardop roep om verstandigheid, as jy dit nastreef soos silwer, dit soos 'n verborge skat naspeur, dan sal jy insig hê in ontsag vir die Here, en kennis van God sal jy vind. Ja, net die Here gee wysheid, uit sy mond kom kennis en verstandigheid.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 2:2-6