Spreuke 16:11

Spreuke 16:11 AFR20

'n Skaal, 'n betroubare weegskaal, is van die HERE; al die gewigte in die sak is sy handewerk.