Die wyses onder vroue bou elkeen haar huis, maar sotheid breek dit eiehandig af.
Lees Spreuke 14
Deel
Vergelyk alle weergawes: Spreuke 14:1
3 Dae
Hierdie 3-dagleesplan uit Spreuke sal jou help om te besef hoe jou daaglikse keuses jou huis en ander mense beïnvloed. Spreuke 14 herinner ons dat ’n verstandige vrou bou, terwyl ’n dwase vrou afbreek. Hierdie leesplan daag jou uit om jou gedrag, gasvryheid en reaksie teenoor mense in nood te ondersoek. Jy word ook aangemoedig om doelgerig te leef en elke geleentheid as ’n belegging vir die toekoms te sien. Laastens wys Spreuke 31 dat ware diens en ywer nie onderdrukking is nie, maar wysheid.
5 Days
Encouragement from a mom who launched her seven children and lived to tell about it. Part 5 of 12 devotionals in this series from Robin Meadows!
Kan jou woorde met ‘n meesterbouer of ‘n stootskraper vergelyk word? Jy sal gedurende hierdie 3-dag leesplan sien watter positiewe of negatiewe gevolgtrekkings ons woorde op ander kan hê. Tydens die leesplan sal jy die geleentheid kry om jou eie woorde te evalueer.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!