Filippense 2:22

Filippense 2:22 AFR20

Julle weet hoe Timoteus homself bewys het, hoe hy soos 'n kind teenoor sy vader, saam met my die evangelie bedien het.